Nataniël in Concert with Charl du Plessis

Share this Event

Event Details

Na 37 jaar op die verhoog, is dit tyd vir ‘n onvergeetlike aand saam met Nataniël!

Sanger, skrywer, storieverteller en stylikoon. Kom ervaar sy musiek, stories en styl op Dinsdag 7 Mei 2024 in Malmesbury. Ek en Charl du Plessis deel die verhoog vir ‘n unieke uitvoering, propvol hoogtepunte uit ons laaste produksies. Dit gaan ‘n aand wees vol lag, emosie en verrassings! Verkyk jou aan splinternuwe kostuums deur die talentvolle Floris Louw, spesiaal vir hierdie geleentheid ontwerp! Maak seker jy mis nie die onthulling nie!

Kom maak saam met ons herinneringe, musiek en vreugde! Dit gaan ‘n aand word om vir altyd te onthou.

Search Listings via Text

Type your search text in block below, and click Search:

Searching