Mr & Miss Derby 2024

Share this Event

Event Details

Schoonspruit Sekondêr bied aan!!! Mnr & Mej Interskole / Mr & Miss Derby-aand! Dit is tyd vir ‘n ongelooflike aand vol “Glam en Glory”, alles ten bate van ons sportleerders! Kom geniet ‘n aand van opwinding terwyl ons fondse insamel om ons sportleerders te ondersteun vir die Interskole naweek. Maar daar is meer! Ons gaan ook ons 1ste Netbal- en Rugbyspanne huldig vir hul ongelooflike prestasies! En as ‘n bonus, gaan ons die talent van ons Kunsteleerders vier met ‘n paar verbluffende vertonings! Moet dit nie mis nie! Kaartjies is beskikbaar by die skool en by die deur op Donderdagaand 25 April 2024. Kom maak ‘n verskil en geniet ‘n wonderlike aand saam met ons gemeenskap!

Search Listings via Text

Type your search text in block below, and click Search:

Searching