Kaleidoskoop met Riku Lätti

Share this Event

Event Details

Sluit aan by Malmesbury Museum, vir ‘n heerlike oggend saam die bekende musikant en liedjieskrywer, Riku Lätti!

Bekend vir sy bekwaamheid met woorde, gaan Riku sy nuwe digbundel aan ons bekendstel en gesels met Jean Oosthuizen.

Geniet ‘n intieme omgewing met gratis peuselhappies, wyn en sjerrie. Kom deel in die magie van sy skryfwerk.

Sien jou daar!

Search Listings via Text

Type your search text in block below, and click Search:

Searching