Hoërskool Swartland ARTHSS Masquerade

Share this Event

Event Details

ARTHSS 2024!! Die finaliste is reg om die gehoor te laat snak na hul asems op die 15de Mei 2024 by Malmesbury se stadsaal. Koop jou kaartjie @R100 en word weg geneem na ‘n wêreld van maskers en glinster! Met befaamde akteur Hendrik Nieuwoudt as seremoniemeester en almal se geliefde Coenie du Plessis as gaskunstenaar beloof ARTHSS 2024 om ‘n aand vol magiese herinneringe te wees. Kaartjies te koop by die finansieskantoor. #masquerade #1team1dream

Search Listings via Text

Type your search text in block below, and click Search:

Searching