Afrikaans Oppi Platteland

Share this Event

Event Details

Ons bied ‘n musiek ervaring van ‘n leeftyd. Jou Musiek in Jou Taal. Ons het ‘n passie vir Afrikaanse musiek.

Ons glo in die krag van musiek om mense saam te bring.

Ons is trots om die Grootste afrikaanse musiek fees vir die hele gesin op die platteland aan te bied.Ons bied ‘n verskeidenheid stalletjies en kindervermaak. Afrikaans Oppi Platteland is ‘n gesinsvriendelike musiekfees. Bring jou kinders saam en geniet ‘n dag vol pret.

Kom kuier saam met ons of geniet die luukse VIP of Golden Circle ervaring.

Search Listings via Text

Type your search text in block below, and click Search:

Searching